Dit sal gaaf wees as julle kan inspring en heel eerste "Drupal" (die kern) se boodskappe na Afrikaans kan vertaal. Ten minste sal die basiese funksies dan in Afrikaans beskikbaar wees. Daarna kan ons kyk na die gewildste modules en dit ook na Afrikaans vertaal.
* Drupal se kern is tans 36.87% vertaal met 2278 onvertaalde boodskappe (14 Oktober 2009).
* Drupal se kern is tans 47.83% vertaal met 1899 onvertaalde boodskappe (25 Oktober 2009).