Afrikaanse span

.po-leërs en -redigeerders


NB: Dit is verkieslik om die aanlyn gereedskap te gebruik, wat keer dat vertaling nie per abuis verdubbel nie.
Indien u wel 'n projek uitvoer en vertaal, laat asseblief hier kommentaar aangaande die projek sodat ander nie dieselfde projek aflaai en vertaal nie!

Read more

Prioriteite

Dit sal gaaf wees as julle kan inspring en heel eerste "Drupal" (die kern) se boodskappe na Afrikaans kan vertaal. Ten minste sal die basiese funksies dan in Afrikaans beskikbaar wees. Daarna kan ons kyk na die gewildste modules en dit ook na Afrikaans vertaal.

* Drupal se kern is tans 36.87% vertaal met 2278 onvertaalde boodskappe (14 Oktober 2009).
* Drupal se kern is tans 47.83% vertaal met 1899 onvertaalde boodskappe (25 Oktober 2009).

Read more

Standardisering van vertalings

Die groep bestaan uit 'n klomp entoesiastiese gebruikers wat help om Drupal na Afrikaans te vertaal. Om almal gelukkig te hou, is dit noodsaaklik om riglyne (nie reëls nie) neer te lê. Die doel van hierdie bladsy is om 'n begin hiermee te maak. Aangesien die bladsy 'n wiki is, kan u dit gerus wysig om u voorstelle by te voeg of verbeteringe aan te bring.

  • Gebruik eerder "u" in plaas van van "jy". Dit is korter, meer formeel en in lyn met hoe die Nederlanders stelselboodskappe vertaal.
Read more
Subscribe with RSS Syndicate content

Afrikaanse span Admins